
Staal Burger
Series · Maroela Media
Jy onthou waarskynlik die legendariese karakter Staal Burger, wat in die 60’s Afrikaanse radioluisteraars vasgenael voor die draadloos gehou het. Dié karakter is terug in ʼn splinternuwe radiovervolgverhaal. Maar daar is ʼn lekker nuwe verrassing in dié nuwe reeks wat in samewerking met Maroela Media vervaardig word: Advokaat Gerrie Nel…


















