Eet gesinne nog saam? Hoe lyk familietyd te midde van die chaos van buitemuurse aktiwiteite? Denise het gaan uitvind hoe lyk Laeveld gesinne se aandroetines.
'n Sanger moet hul ore soos hul stemme soos 'n spier oefen, sê die klassieke kunstenaar, Chris Coetzer (ook een van Suid-Afrika se Drie Tenore saam met Philip Kotze en Jannie Moolman). Hy het met Amanda gesels oor die harde werk wat dit vir 'n sanger verg om mense se…
Met die verandering van die seisoene is almal skielik siek. Denise het gaan uitvind of inwoners ook meer siek word sedert die maskers, hande was en ontsmetting van Covid-19 weggeval het. Natuurlik is die groot vraag: Wie het 'n mediese fonds?
Die tema waaroor daar verreweg die meeste liedjies geskryf word, is ongetwyfeld die liefde. Amanda het met plaaslike kunstenaar Henry-John daaroor gesels. Luister hier.
Hulle sê ontbyt is die belangrikste ete van die dag - maar wat van al die etes daarna wat meestal nie by die huis geëet word nie. Denise loer onder die deksel van Laeveld kosblikke.
Beurtkrag is 15 jaar gelede vir die eerste keer ingestel. Hoe het mense al daaraan gewoond geraak en hul leefstyl daarvolgens aangepas? Denise vind uit.
So net voor die naweek, vra Denise Laevelders uit oor hul braaigewoontes: Wat braai hulle, hoe en wat is die gewildste bykosse?
18 Aug 2022
1 min
140 – 160
Agree to storing cookies on your device.
Cookie preferences
iono.fm may request cookies to be stored on our device. We use cookies to understand how you interact with us, to enrich and personalise your experience, to enable social media functionality and to provide more relevant advertising. Using the sections below you can customise which cookies we're allowed to store. Note that blocking some types of cookies may impact your experience.