PREDIKER: Jan Grobbelaar (NGK Prince Alfred's Hamlet) TEKS: Kolossense 2:6–15 DOOP: Ian Cloete (geb. 17 Feb. 2026) In die Ou Testament was die besnydenis die sigbare teken dat iemand aan God se verbondsvolk behoort het (Genesis 17). In Kolossense 2:11–12 verduidelik Paulus dat gelowiges nou die "besnydenis van Christus" ontvang…
PREDIKER: Nadia Muller TEMA: Die Tien Gebooie – ’n uitnodiging tot ’n lewe saam met God Kom ons lees die Tien Gebooie met ’n ander bril. Wat as dit nie bloot ’n stel reëls is wat ons op die regte pad moet hou nie, maar eerder ’n uitnodiging van God…
PREDIKER: DJ Muller TEKS: Verskeie Skrifgedeeltes TEMA: Jesus is méér as JesusGPT Ons leef in ’n wêreld waar antwoorde net een vraag ver is. Vra vir ChatGPT, en binne sekondes kry jy hulp. Maar behandel ons nie soms vir Jesus op dieselfde manier nie? Ons vra, ons wag vir ’n…
PREDIKER: DJ Muller TEKS: Jesaja 55; Romeine 11 TEMA: Hoekom FIX God nie net alles wat sleg is nie? Ons gesels saam oor ’n moeilike vraag: Hoekom maak God nie net alles reg nie? Hoekom gebeur slegte dinge? En hoekom sukkel ons soms so om hierdie dinge te verstaan? Tydens…
PREDIKER: Nadia Muller TEKS: Efesiërs 4:25–5:5 TEMA: ‘Ontvang die uitnodiging’ Wanneer ons Efesiërs 4 lees, kan ons maklik dink: Sjoe, nou verwag Paulus darem baie van ons. Dit klink amper na ’n onmoontlike verwagting vir ’n onmoontlike ideaal. Maar wat as ons hierdie woorde eerder as ’n uitnodiging lees? ’n…
PREDIKER: Nadia Muller TEKS: Efesiërs 4:17–24 Wat gebeur wanneer ons begin glo dat ons self weet wat waar, goed en wys is? Ons kyk na Efesiërs 4:17–24 én na die verhaal uit die Griekse mitologie van Prometheus, die god wat vuur vir die mense gesteel het. Dit is ’n oeroue…
Hierdie is 'n luister-drama. Dit vertel oor die ontmoeting tussen Jesus en die Samaritaanse vrou by die put as ’n intieme gesprek tussen twee mense wat mekaar oor bekende grense heen ontmoet. Deur hulle afwisselende herinneringe ontvou Johannes 4 as ’n verhaal oor dors, waarheid, skaamte en die verrassende ervaring…
PREDIKER: DJ Muller TEKS: Efesiërs 4:14–16 TEMA: Hoe behoort “groei” in ons gemeente te lyk? Paulus help ons in hierdie teksgedeelte om te onderskei wat nodig is vir ’n gemeente om werklik te groei. Ons wil immers al hoe meer ’n “small working model of God’s new creation” wees. Maar…
PREDIKER: Nadia Muller TEKS: Efesiërs 4:7-13 TEMA: Eenheid is nie eendersheid nie! Ons reis verder deur Efesiërs 4 – ’n hoofstuk wat ons herinner dat God ons nie roep om almal dieselfde te wees nie, maar om saam as een liggaam te leef en te groei. God se genade is…
PREDIKER: DJ Muller TEMA: Waardig aan jou roeping TEKS: Efesiërs 4:1–6 Paulus begin nie met ’n gebod nie, maar met ’n smeking: “Ek dan, die gevangene in die Here, vermaan julle om waardig te wandel…” en dan praat hy oor eenheid! Eenheid is nie iets wat óns skep nie; dit…
PREDIKER: DJ Muller TEKS: Efesiërs 3:16-19 TEMA: God se krag het ’n baie spesifieke bestemming… Ons hanteer baie keer God se werk in ons lewe soos ’n noodkragopwekker. Ons bid vir krag wanneer ons swaarkry, en wanneer die krag kom en die swaarkry verby is, ontkoppel ons weer die kragopwekker…
PREDIKER: Nadia Muller TEKS: Efesiërs 3:14–21 “Om hierdie rede buig ek my knieë voor die Vader…” (Ef. 3:14) Wat as die plek van grootste krag nie op ons voete is nie, maar op ons knieë? Ontdek saam waarom Paulus kniel en hoe gebed ons verander. Ons dink na oor die…
PREDIKER: Nadia Muller TEKS: Efesiërs 3:1–13 TEMA: Die Verrassende God! Waarom sit Paulus eintlik in die tronk? Was dit omdat hy iets verkeerd gedoen het – of omdat hy presies gedoen het waarvoor God hom geroep het? Kom ontdek saam die verrassende geheim wat God aan Paulus geopenbaar het. ’n…
PREDIKER: Nadia Muller TEKS: Efesiërs 2:11–22 TEMA: Breek die mure af Paulus sê Christus het die mure tussen Jode en nie-Jode afgebreek, maar Hy is ook die hoeksteen van die nuwe tempel wat God bou. Een van ons gemeente se waardes is inklusiwiteit. Ons gesels saam oor wat dit beteken…
PREDIKER: DJ Muller TEKS: Johannes 20 Ons vier Pinkster vanuit ’n onverwagte vertrekpunt – nie by die dramatiese vuurwerkvertoning van Handelinge 2 nie, maar agter die geslote deure van ’n donker kamer waar ’n groepie gebroke en bang mense skuil in die nadraai van Jesus se kruisiging. Ons dink dikwels…
PREDIKER: Nadia Muller TEMA: Vol van Christus TEKS: Ef. 1:22-23 Laasweek het ons gevier dat die graf leeg was. Oral was daar leë paaseiers – en soms voel ons self ook ’n bietjie leeg. Maar Jesus leef, en ons is gevul met sy volheid. Wat beteken dit? Hoe lyk ons…
12 Apr
34 min
1 – 20
Agree to storing cookies on your device.
Cookie preferences
iono.fm may request cookies to be stored on our device. We use cookies to understand how you interact with us, to enrich and personalise your experience, to enable social media functionality and to provide more relevant advertising. Using the sections below you can customise which cookies we're allowed to store. Note that blocking some types of cookies may impact your experience.