Preke

Preke, soos op geneem tydens die weeklikse diens.
Weekly Afrikaans South Africa Christianity
162 Episodes
1 – 20

Liefde wat laat gaan

Sondag 5de April 2026, Dit is die Vyfde Sondag van Lydenstyd. Teks: Johannes 20:1-18 Tema: Liefde wat laat gaan Prediker: Ds. Auke Compaan
5 Apr 41 min

Aanskou die Mens!

Sondag 3de April 2026, Goeie Vrydag erediens Teks: Johannes 19:1-16 Tema: Aanskou die Mens! Prediker: Ds. Auke Compaan
3 Apr 21 min

Wie is hierdie man?

Sondag 29ste Maart 2026, Palmsondag Teks: Matteus 21:1-11 Tema: Wie is hierdie man? Prediker: Ds .Danielle Laubcher-Rheeder
29 Mar 27 min

Lewe

Sondag 22ste Maart 2026, Dit is die Vyfde Sondag van Lydenstyd. Teks: Johannes 11:1-44 Tema: Lewe Prediker: Ds. Auke Compaan
22 Mar 51 min

Blind, al kan jy sien.

Sondag 15de Maart 2026, Dit is vierde Sondag van Lydenstyd. Teks: Johannes 9:1-41 Tema: Blind, al kan jy sien. Prediker: Ds .Danielle Laubcher-Rheeder
15 Mar 36 min

Lewende water

Sondag 8ste Maart 2026, Dit is die derde Sondag van Lydenstyd. Teks: Johannes 4:1-29 Tema: Lewende water Prediker: Ds. Auke Compaan
8 Mar 30 min

Want so lief het God die wêreld

Sondag 1ste Maart 2026 Tweede Lydensondag. Teks: Johannes 3:1-21 Tema: Want so lief het God die wêreld Prediker: Ds. Auke Compaan
1 Mar 49 min

Die ompad is die pad!

Sondag 22ste Februarie 2026 Eerste Lydensondag. Teks: Matteus 4:1-11 Tema: Die ompad is die pad! Prediker: Ds. Auke Compaan
22 Feb 27 min

Staan op en moenie bang wees nie.

Sondag 15de Februarie 2026, Verheerliking Sondag Teks: Matteus 17:1-9 Tema: Staan op en moenie bang wees nie. Prediker: Ds .Danielle Laubcher-Rheeder 'n Soort oorgangsondag, ons sluit die tydperk van Epifanie af en begin, soos Jesus, ons op Jerusalem rig. Ons beweeg weg van die seisoen waar ons gefokus het op…
15 Feb 26 min

Twee soorte bouers

Sondag 8ste Februarie 2026 Teks: Matteus 7:24-29 Tema: Twee soorte bouers Prediker: Ds. Auke Compaan
8 Feb 29 min

‘n Vervulde lewe

Sondag 1ste Februarie 2026 Teks: Matteus 5:1-12 Tema: ‘n Vervulde lewe Prediker: Ds. Auke Compaan
1 Feb 34 min

Jy is gekies

Sondag 25ste Januarie 2026 Teks: Matteus 4:12-22 Tema: Jy is gekies Prediker: Ds. Auke Compaan
25 Jan 24 min

Gekies, gelei en gestuur.

Sondag 18de Januarie 2026, 2de Sondag na Epifanie Teks: Jesaja 49:1-7 Tema: Gekies, gelei en gestuur. Prediker: Ds .Danielle Laubcher-Rheeder
18 Jan 21 min

Jy IS Geliefd!

Sondag 11de Januarie 2026 Teks: Matteus 3 : 13-17 Tema: Jy IS Geliefd! Prediker: Jan Gouws
11 Jan 26 min

'n Doodgewone Kersfees.

Sondag 25ste Desember 2026, Kersdag Teks: Lukas 2:8-20 Tema: 'n Doodgewone Kersfees. Prediker: Ds .Danielle Laubcher-Rheeder
25 Dec 2025 26 min

En Josef het hom Jesus genoem.

Sondag 21ste Desember 2026, 4de Sondag van advent Teks: Matteus 1:18-25 Tema: En Josef het hom Jesus genoem. Prediker: Ds .Danielle Laubcher-Rheeder
21 Dec 2025 21 min

Kyk dieper ...

Sondag 14de December 2025 Teks: Matteus 11:2-11 Tema: Kyk dieper ... Prediker: Ds. Auke Compaan
14 Dec 2025 30 min

Begin weer ...

Sondag 7de December 2025 Teks: Matteus 3:1-12 Tema: Begin weer ... Prediker: Ds. Auke Compaan
7 Dec 2025 33 min
1 – 20