Radio Pulpit Heerlikheid van die Psalms

Heerlikheid van die Psalms

Ontdek weer die heerlikheid van die evangelie. Die fokus is om ‘n meer diepgaande passie vir die Woord van God onder gelowiges te laat opvlam.
Weekly Afrikaans South Africa Religion & Spirituality · Christianity
208 Episodes
40 – 60

Ps 93: God KEN jou naam!

Müller en Deon Gerber gesels oor Ps 93: God KEN ons naam en Hy het 'n verhouding met Sy kinders
15 May 2025 51 min

Ps 87 - O Jerusalem!

Müller en Arno Claassens gesels oor Ps 87 - 'n kort psalm oor Jerusalem - die stad van God
3 Apr 2025 47 min

Ps 84 - 'n Pêrel Psalm

Müller en Annie Crauwcamp gesels oor Ps 84 - 'n pêrel psalm. Ook 'n lied van verlange na God se teenwoordigheid - 'n liefdesgedig.
13 Mar 2025 47 min

Ps 80 - ons verlange na God

Müller en Annie gesels oor Ps 80 - ons verlange na God, om nie Sy aangesig van ons weg te neem nie
6 Feb 2025 46 min
40 – 60