Radio Pulpit

Radio Pulpit

Radio Pulpit is an established, reliable, relevant media voice and preferred Christian radio station and media partner in South Africa and beyond. With more than four decades of broadcasting experience, this trusted brand is a welcome voice in households and businesses across the country.
South Africa
74 Podcast shows
1 – 20

Die Christen Reis

Die Christen Reis, aangebied deur Madeleine Venter, is ’n inspirerende program wat gelowiges toerus en bemoedig op hul geestelike pad. Elke week word temas soos geloof, genade, volharding en die daaglikse wandel met Christus verken. Deur Bybelse insigte, getuienisse van gelowiges wat ook op hierdie reis is, en praktiese raad,…
3 Apr 25 episodes Afrikaans Religion & Spirituality · Religion & Spirituality

Spektrum

Spektrum with Johann Els is a Radio Pulpit drive-time programme that will wind you down after a busy day. It is packed with humour, information and testimonies. The aim of the programme is to keep listeners informed, inspired and encouraged.
2 Apr 11AM 1,923 episodes English Christianity · Christianity

Heerlikheid van die Psalms

Ontdek weer die heerlikheid van die evangelie. Die fokus is om ‘n meer diepgaande passie vir die Woord van God onder gelowiges te laat opvlam.
2 Apr 208 episodes Afrikaans Religion & Spirituality · Christianity

Daybreak | Dagbreek

Begin jou dag met inspirerende potgooie gedurende Dagbreek met Johann Els op Radiokansel. Kick-start your morning with a word from God with Wynand Rossouw.
2 Apr 1,062 episodes English Christianity · Christianity

Mphatlalatsane

Listeners can expect a fresh Word from God early in the morning every weekday. Pastors from different denominations join us to teach the Word of God.
19 Mar 7AM 889 episodes Sotho Christianity · Christianity

Verhoudingsdinge met Deon en Karin

Deon en Karin du Toit staan aan die hoof van Huweliksfokus, ‘n interkerklike bediening met die visie om huwelike te belyn met God se plan. Hulle passie en oortuiging is dat elke huwelik gered kan word en dat elke gesin gesonde, gelukkige verhoudings kan hê. Huweliksfokus bied 'n diepgaande ondersoek…
23 Mar 85 episodes English Christianity · Kids & Family

Perspektief

Kry 'n Goddelike perspektief oor wêreldse kwessies. Perspektief is ‘n aktualiteits program op Radiokansel 657AM, dit neem besprekingspunte verder deur daarna te kyk deur die lens van die Skrif.
1 Apr 244 episodes Afrikaans Christianity · News

Good News Time | Goeie Nuus Tyd

This morning drive programme offers you everything you need to start your day with Good News! Die program bied alles wat jy nodig het om jou dag met Goeie Nuus te begin!
3 Apr 1AM 2,271 episodes English Christianity · Christianity

Kalaharistories

Donderdae gedurende Spektrum vertel die befaamde storieverteller, HJ Cronjé, vir ons een van sy Kalahari stories. Sy getuienis verhale het 'n geestelike boodskap, maar word vertel in daardie unieke styl wat mens slegs daar op die kaal vlaktes kan optel. Heerlike luistergenot! Radiokansel, jou gunsteling Christelike radio stasie.
2 Apr 257 episodes Afrikaans Christianity · Kids & Family

Inspirasie saam met Lynette Beer

Inspirasie saam met Lynette Beer is 'n klein, maar kragtige potgooi op Radio Kansel tydens Goeie Nuus Tyd elke Donderdag oggend. Dit is een van ons luisteraar se hoogtepunte van die week. Onderwerpe fokus meestal op verhoudings, met God, mekaar, en self.
2 Apr 270 episodes Afrikaans Christianity · Relationships

Met Hart en Siel

Vier mekaar se kreatiwiteit en uniekheid en kies om lief te hê. Die program is vir vroue (en mans) van geloof wat die pragtige en goeie uit die Vader se hand geniet. Jou aanbieder is die talentvolle Christine Ferreira, redakteur van die Christelike vrouetydskrif, Lééf.
31 Mar 232 episodes Afrikaans Christianity · Self-Improvement

Inspirasie met Alta Strauss

Alta Strauss, 'n motiveringspreker, skrywer en sanger, glo dat die lewe bedoel is om ten volle geleef te word en dat God ons geskape het om te floreer, nie net om te oorleef nie. Maar hoe maak ons dit 'n werklikheid? Watter stappe moet ons neem om voluit te leef,…
30 Mar 58 episodes Afrikaans Christianity · Christianity

Vreugde & Joy

Take a journey to find joy in everyday situations. In the programme Vreugde & Joy, Bertha Le Roux-Wahl enthusiastically facilitates her guests’ testimonies.
26 Mar 173 episodes Afrikaans Christianity · Self-Improvement

Let’s Talk

Let's Talk is a daily radio program hosted by Rocky Stevenson, pastor of Benoni Bible Church. It covers various engaging topics with a unique focus each day. Memorable Mondays explore significant church history, while Theology Tuesdays cover key theological themes. Wisdom Wednesdays showcase wisdom literature in the Bible. Technical Thursdays…
2 Apr 2AM 845 episodes English Religion & Spirituality · Christianity

Plus 50 Kuiertyd

Plus50 Kuiertyd in samewerking met Radiokansel gee ons die geleentheid om direk met ons senior mense informeel te kan kuier! Deur insiggewende en stimulerende inligting aan seniors te bied, help ons om nuuskierigheid en positiwiteit te bevorder. Ons voer informele kuier-gesprekke met kenners in verskeie vakgebiede en stokperdjies. Ons doelwit…
30 Mar 80 episodes Afrikaans Christianity · Christianity

Vier Die Lewe

Vier Die Lewe is ‘n leefstylprogram op Radiokansel 657AM oor die Goeie Nuus van God se verlossing. Dit is ‘n inspuiting van hoop en vreugde vir die wat moeg en vol wanhoop is.
29 Mar 191 episodes Afrikaans Self-Improvement · Christianity

Naweek Aktueel

Naweek Aktueel is ‘n program op Radiokansel wat luisteraars toerus om hul reis saam met Christus te verstaan.
28 Mar 247 episodes Afrikaans Christianity · Christianity

Heart to Heart

Heart to Heart is a magazine show on Radio Pulpit that brings you teachings, gospel music and advice. The programmes are both entertaining and informative. To keep the content fresh, inspiring and from different perspectives, we have three presenters, each with their unique style.
30 Mar 3AM 2,431 episodes English Christianity · Christianity

Verstaan jy wat jy lees?

Verstaan jy wat jy lees help jou om die Bybel in konteks te verstaan. Herders van verskillende kerke en denominasies, geleerdes van die Woord en teoloë help deur hulle kennis van die Woord te deel.
27 Mar 142 episodes Afrikaans Religion & Spirituality · Christianity

Bible Perspective

Deep theology & down-to-earth applicability. Bible Perspective looks at aspects of life through clear, Biblical lenses with Pastor David de Bruyn.
29 Mar 208 episodes English Religion & Spirituality · Christianity
1 – 20