Moneyweb Radio RSG Geldsake met Moneyweb

RSG Geldsake met Moneyweb

RSG Geldsake is die grootste sakeprogram in Suid Afrika. Dit fokus op belangrike sakenuus, menings en beleggingsinsigte.

RSG Geldsake word elke weeksdag tussen 18:10 en 19:00 op RSG (101 – 104 FM) uitgesaai.

Moneyweb redakteur Ryk van Niekerk bied die program aan.
Daily Afrikaans South Africa Business · Investing
14,509 Episodes
1 – 20

Markoorsig

Nelis Brink, direkteur by PSG Wealth R21, deel sy mening oor die markte en die rand wat verstewig.
1 Apr 12PM 9 min

Markoorsig

Chantal Marx, hoof van beleggingsnavorsing by FNB Wealth & Investments, gesels oor die rand se beweging en die brandstofprysheffing.
31 Mar 12PM 5 min
1 – 20