Moneyweb Radio RSG Geldsake met Moneyweb

RSG Geldsake met Moneyweb

RSG Geldsake is die grootste sakeprogram in Suid Afrika. Dit fokus op belangrike sakenuus, menings en beleggingsinsigte.

RSG Geldsake word elke weeksdag tussen 18:10 en 19:00 op RSG (101 – 104 FM) uitgesaai.

Moneyweb redakteur Ryk van Niekerk bied die program aan.
Daily Afrikaans South Africa Business · Investing
14,583 Episodes
3200 – 3220

Die CIPC-kuberkrakers eis R1.9 miljoen

Prof Basie von Solms, navorsingsprofessor in Kubersekuriteit by die Sentrum vir Kuberveiligheid aan die Universiteit van Johannesburg gesels oor die kuberaanval op die CIPC.
6 Mar 2024 11AM 8 min

Sasol is in die sop

Johan Gouws, hoof van adviesdienste by Sasfin Wealth gesels oor die palladiumprys, en die mededingingsappèlhof wat teen Sasol beslis.
6 Mar 2024 11AM 6 min

Wat maak Nvidia so suksesvol?

Pieter Geldenhuys, toekomskundige en direkteur van die Instituut vir Tegnologie Strategie en Innovasie, verbonde aan die Londense Sakeskool gesels oor Nvidia.
4 Mar 2024 11AM 5 min

Markoorsig

Schalk Louw, welvaartbestuurder by PSG Old Oak gesels oor die markte.
4 Mar 2024 11AM 8 min
3200 – 3220