Moneyweb Radio RSG Geldsake met Moneyweb

RSG Geldsake met Moneyweb

RSG Geldsake is die grootste sakeprogram in Suid Afrika. Dit fokus op belangrike sakenuus, menings en beleggingsinsigte.

RSG Geldsake word elke weeksdag tussen 18:10 en 19:00 op RSG (101 – 104 FM) uitgesaai.

Moneyweb redakteur Ryk van Niekerk bied die program aan.
Daily Afrikaans South Africa Business · Investing
14,594 Episodes
4140 – 4160

Is die Padongelukkefonds 'n gemors?

Prof Hennie Klopper – emeritus Professor in privaatreg aan die Unviersiteit van Pretoria en HB Klopper-prokureurs & Colins Letsoalo – uitvoerende hoof, Padongelukkefonds
26 Jul 2023 12PM 17 min
4140 – 4160