GROOTfm 90.5 Route326 met Francois en Anelma

Route326 met Francois en Anelma

Route326 met Francois en Anelma is ń spontastiese vermenging van onvoorspelbaarheid en tendense sonder grense. Hierdie dinamiese duo vergesel jou van drie tot ses en kleur jou laatmiddag in met konteks, kief klanke en koel kwinkslae. Hulle gesels met die OG's en die VIP's en bewys nie almal hoef te peak in matriek nie. Wees daar of wees ń blaar.
Monthly Afrikaans South Africa Music
925 Episodes
420 – 440

Lunch Punch: Sonja Herholdt oor Sonja in Konsert

Sonja Herholdt maak op Sondag 8 Oktober 2023 haar debuut-buiging by die Atterbury Teater met ‘n solo-vertoning wat bestaan uit van haar bekende en ander immergroenliedjies in Afrikaans en Engels. Op sommige van die liedjies begelei Sonja haarself op klawerbord en maak ook gebruik van agtergrondmusiek. Die program het ‘n…
29 Sep 2023 31 min
420 – 440