'n Sak Vol Stories 'n Sak Vol Stories

'n Sak Vol Stories

'n Afrikaanse storiepodsending propvol avontuur en verbeelding vir kinders van alle ouderdomme. Almal kan saamluister na fantastiese avonture propvol waardevolle lewenslesse. Ons vertel alles van feeverhale, mites en legendes tot splinternuwe stories.

Ruil die skerm vir 'n storie uit ons storiesak wat kinders se verbeelding vrye teuels gee.

Lees ook gerus saam op ons webblad: www.sakvolstories.co.za
Volg ons op Instagram: www.instagram.com/sakvolstories
Weekly Afrikaans South Africa Kids & Family · Fiction Narrated by Dan Dewes
43 Episodes
40 – 43

S01E02 Repelsteeltjie

Ons deel oulike Afrikaans stories vir kinders om verbeelding te prikkel en help met taalontwikkeling op 'n lekker manier. In vandag se storie... Waneer ‘n arm boer by die Koning grootpraat oor sy dogter wat kwansuis strooi in goud kan spin, gooi hy haar in ‘n kamer vol strooi om…
20 Aug 2025 11 min

S01E01 Klipsop

Ons deel oulike Afrikaans stories vir kinders om verbeelding te prikkel en help met taalontwikkeling op 'n lekker manier. In vandag se storie... ‘n Moeë reisiger daag in ‘n klein dorpie vol agterdogtige mense op. Hy vra almal om net ‘n klein deeltjie by te dra en leer hulle die…
19 Aug 2025 9 min

Inleiding tot 'n Sak Vol Stories

Ons deel oulike Afrikaans stories vir kinders om verbeelding te prikkel en help met taalontwikkeling op 'n lekker manier. In vandag se storie... 'n Kort inleiding tot n Sak Vol Stories, wie ons is, en wat om te verwag in Seisoen 1
19 Aug 2025 1 min
40 – 43