Die positiewe van oop grense

Loading player...
Met die landsgrense tussen Suid-Afrika en sy buurlande, wat weer oop is, gesels ons met Dr. Arno van Niekerk, Senior Lektor by die UFS aan die Departement Ekonomie en Finansies, oor watse impak dit op die land se ekonomie het. Hy deel ook hoe Covid-19 die ekonomie beinvloed het.
23 Feb 2021 12PM English South Africa Business · Daily News

Other recent episodes