Rooksein se enkelsnit "Kyk na my hart"

Loading player...
Rooksein is ’n Potchefstroomse musiekgroep, wat bestaan uit Megan Danner, (Sy het 3de geeindig in Maak my Famouse Seisoen Een) Renier West (Bernice West se broer) en Dian Maritz. Hulle probeer uniek wees in hulle musiek en probeer om nie soos iemand anders te wees nie.
24 Feb 2021 English South Africa Music · Music Interviews

Other recent episodes

Chloë se "Vinnige Hart" klop voluit vir die Afrikaanse musiek

Chloë maak haar debuut met "Vinnige Hart" 'n opbouende lied oor groei, selfvertroue en die moed om die lewe voluit aan te pak. Geïnspireer deur haar eie ervaring van verandering vertel dit van iemand wat geleer het dat 'n hart wat vinnig vertrou en soms seerkry nie 'n swakheid is…
12 Nov 5 min