Verstaan belastingvrye beleggings beter

Loading player...
Finansiële adviseur, Marius Ferreira, verduidelik dat elke Suid-Afrikaner 'n maksimum van R36 000 per jaar kan belê waarop geen belasting betaal hoef te word nie. Hy vat jou deur die proses en gesels ook oor hoe mens die korrekte fondse kan kies om in te belê.
18 Mar 2021 12PM English South Africa Business · Daily News

Other recent episodes