Finansiële beplanning vir 2021

Loading player...
Finansiële beplanning is iets wat jy deurlopend moet herevalueer en na moet kyk, finansiële adviseur, Marius Ferreira gesels oor hoe die pandemie die finansiële beplanningslandskap verander het en hoe jy kan aanpas. Hy verduidelik ook dat jy veral vir die volgende paar jaar jou oog op jou finansiële beplanning moet hou, sodat jy kan aanpas indien dit nodig is.
25 Mar 2021 1PM English South Africa Business · Daily News

Other recent episodes