Reini Coetzee van Revelation Ministries se 2000km kruisloop2021

Loading player...
Janine gesels met Reini Coetzee, want hy en sy span het 2000km gestap om ‘n GROOT kruis met wielletjies regoor Suid Afrika te sleep en ons moet uitvind hoekom?
6 Apr 2021 4AM English South Africa Christianity · Christianity

Other recent episodes

Andie Steele Smith: Peace is trust

Andie Stelle-Smith is also known as the gang pastor from Australia. Today his theme is: “Peace is trust” from Phil 4:4-7 and Matthew 6.
13 Nov 12AM 4 min

Onblusbaar loop op die golwe

Janine van Niekerk gesels met Onblusbaar oor haar nuwe single, "Wavewalker" en sommer haar pad met Jesus ook.
12 Nov 1AM 23 min

Francois Barnard Hoe kan dit wees

Janine van Niekerk gesels met Francois Barnard wat saam met Anja en Henrico Fourie ‘n nagmaal aanbiddingslied opgeneem het met die naam: Hoe Kan dit Wees.
11 Nov 12AM 15 min

'n Nuwe stem op 'n Dinsdagoggend op Goeie Nuus Tyd...

Wynand Rossouw gesels met 'n nuwe stem op Radio Kansel: Rudi Botha. Rudi bring op 'n Dinsdagoggend net na 7h00 'n Christelike perspektief op die nuusgebeure in die wêreld, net hier op Radio Kansel. Ons leer hom bietjie van nader ken…
10 Nov 1AM 20 min