Dienslewering bly 'n uitdaging

Loading player...
Klippies Kritzinger, Hoof uitvoerende beampte van die Golden Triangle Chamber of Commerce, bespreek n paar van die groot uitdagings vir die Vaaldriehoek sakegemeenskap. Hy bespreek ook hulle nuwe planning en projekte vir die tweede kwartaal van 2021.
14 Apr 2021 3PM English South Africa Business · Daily News

Other recent episodes