ToekomsVenster: Verbly julle in die hoop

Loading player...
Ons mag nie hoop opgee nie, want dit saan vas in die Here. Hoop beteken dat God die laaste woord spreek.
15 Apr 2021 1AM Afrikaans South Africa Christianity

Other recent episodes

ToekomsVenster | God is groter as ons begrip

Miskien is dit juis waar geloof begin: wanneer ons erken dat God groter is as ons begrip, groter as ons vrae en groter as die omstandighede waarin ons onsself bevind.
7 Nov 4AM 4 min