Waterkrisis in Kimberly

Loading player...
Sharon Steyn, Hoof uitvoorende beaamte van NOCCI (Die Northern Cape Chamber of Commerce and Industry), verduidelik hoe die waterkrisis tans klein en groot ondernemings in die Noord-Kaap raak. Sy vertel ons ook meer oor die opwindende projekte wat hulle vir ondernemings in die Noord-Kaap beplan.
19 Apr 2021 4PM English South Africa Business · Daily News

Other recent episodes