Sielkunde van geld

Loading player...
Wouter Snyman, stigter en uitvoerende hoof van Attooh, verduidelik waarom jou ingesteldheid so belangrik is as jy aan geld dink. Hy vertel vir ons ook hoe ons van slegte geldgewoontes ontslae kan raak en ook hoe ons goeie geldgewoontes kan bou.
26 May 2021 12PM English South Africa Business · Daily News

Other recent episodes