Sielkunde van geld

Loading player...
Wouter Snyman, stigter en uitvoerende hoof van Attooh, verduidelik waarom jou ingesteldheid so belangrik is as jy aan geld dink. Hy verduidelik ook wanneer is die regte tyd om kinders te begin leer oor geld, aangesien dit nie op skool geleer word nie, en wat is die belangrikste dinge wat ons ons kinders moet leer.
27 May 2021 12PM English South Africa Business · Daily News

Other recent episodes