Kunsmatige intelligensie

Loading player...
Rudi Dreyer, Hoof omgewings beampte by 4Sight Holdings Limited, verduidelik wat kunsmatige intelligensie is en hoe gebruik ondernemings dit regoor die wêreld om die manier waarop hulle sake doen, te verander. Hy verduidelik ook wat is 'n paar internasionale tendense wat ons tans sien as dit kom by kunsmatige intelligensie.
1 Jun 2021 12PM English South Africa Business · Daily News

Other recent episodes