SA werkloosheidskoers is 32,6%

Loading player...
Jaco Spies, n arbeidskonsultant, verduidelik wat "sleutel arbeidsmarkte" is en neem ons deur die nuutste statistieke oor werkloosheid. Hy verduidelik ook hoe die derde golf van covid-19 die huidige situasie rakende werkloosheid sal beïnvloed en gee raad vir die wat tans werk soek.
3 Jun 2021 12PM English South Africa Business · Daily News

Other recent episodes