Aftreebeplanning - Fondskeuses en tyd

Loading player...
Marius Ferreira, finansiële adviseur, verduidelik die rol van fondskeuses en tyd wanneer dit by aftreebeplanning kom. Hy verduidelik ook hoe jy jou aftrede kan begin beplan as jy effens ouer is en nie in jou jonger dae gespaar het nie.
7 Jun 2021 12PM English South Africa Business · Daily News

Other recent episodes