Boelies in die werksplek: Hier is raad

Loading player...
Wie is nie ‘n boelie nie? vra Hein Hofmeyr, opvoedkundige sielkundige van Mbombela. Hy sê dit kan enigiemand wees wat jou afknou.
Nee, jy los boelies nie altyd op skool agter nie. Hulle volg 'n mens soms tot in die ouetehuis.
Hy het met Sanett hieroor gesels.
11 Jun 2021 Afrikaans South Africa Music · News

Other recent episodes

Misdaadwenke deur Securicon

Callum Mac Pherson van Securicon is terug as gereelde gas op 100.5FM waar hy misdaadwenke en tendense met luisteraars deel.
10 Apr 14 min

Paasnaweek in die wildtuin: Drama, boetes en gelukkige besoekers

SANParke sê die probleem van besoekers wat tydens wildritte in die Krugerwildtuin uit hul voertuie klim neem toe. Die afgelope Paasnaweek is ‘n man met 2-duisend-500-Rand beboet na hy by ‘n leeubesigting naby Krokodilbrug uit sy voertuig geklim het. In video-materiaal wat op sosiale media versprei is maak hy beledigende…
8 Apr 9 min