Klanktoets: William Wolf se 'Liefde Gemaak'

Loading player...
William Wolf gesels met OFM Nights se Renaldo Schwarp oor sy splinternuwe enkelsnit én musiekvideo, 'Liefde Gemaak'.

Saam met dié nuwe vrystelling is ook die tweede Droomdag-kompetisie wat afskop, waarin hy ‘n groot geleentheid aan ‘n opkomende kunstenaar bied.
22 Jun 2021 English South Africa Music · Music Interviews

Other recent episodes

Chloë se "Vinnige Hart" klop voluit vir die Afrikaanse musiek

Chloë maak haar debuut met "Vinnige Hart" 'n opbouende lied oor groei, selfvertroue en die moed om die lewe voluit aan te pak. Geïnspireer deur haar eie ervaring van verandering vertel dit van iemand wat geleer het dat 'n hart wat vinnig vertrou en soms seerkry nie 'n swakheid is…
12 Nov 5 min