Hoe raak die POPI wet finansiele adviseurs?

Loading player...
Finansiële adviseur, Marius Ferreira, verduidelik watter impak die popi-wet op finansiële adviseurs sal hê en hoe dit diegene sal beïnvloed wat tuis werk as gevolg van covid-19. Hy verduidelik ook wat die positiewe en negatiewe aspekte van die popi-wetgewing is wat finansiële adviseurs en hul kliënte sal beïnvloed.
30 Jun 2021 12PM English South Africa Business · Daily News

Other recent episodes