Baba Ayden gediagnoseer met HIE

Loading player...
Klein baba Ayden van Niekerk, wat twee maande gelede by die huis in Lydenburg ophou asemhaal het, is met HIE gediagnoseer.
Sy ma, Estelle van Niekerk, het vir Sanett verduidelik dat 'n tweede MRI gister bevestig het dat sy hele brein skade gelei het.
Sy hoop egter steeds vir 'n wonderwerk. Sy voeg by dat die voorval niks met verstikking te doen gehad het nie.
7 Jul 2021 Afrikaans South Africa Music · News

Other recent episodes

Misdaadwenke deur Securicon

Callum Mac Pherson van Securicon is terug as gereelde gas op 100.5FM waar hy misdaadwenke en tendense met luisteraars deel.
10 Apr 14 min

Paasnaweek in die wildtuin: Drama, boetes en gelukkige besoekers

SANParke sê die probleem van besoekers wat tydens wildritte in die Krugerwildtuin uit hul voertuie klim neem toe. Die afgelope Paasnaweek is ‘n man met 2-duisend-500-Rand beboet na hy by ‘n leeubesigting naby Krokodilbrug uit sy voertuig geklim het. In video-materiaal wat op sosiale media versprei is maak hy beledigende…
8 Apr 9 min