ToekomsVenster: God se vrede vir jou

Loading player...
"En ek leer 'n nuwe gebed: dankie. Dit is 'n gebed wat ek nog nie bedoel nie, maar sal herhaal totdat ek dit doen."
14 Jul 2021 10AM Afrikaans South Africa Christianity

Other recent episodes

ToekomsVenster | God is groter as ons begrip

Miskien is dit juis waar geloof begin: wanneer ons erken dat God groter is as ons begrip, groter as ons vrae en groter as die omstandighede waarin ons onsself bevind.
7 Nov 4AM 4 min