Die basiese aspekte van perssonlike finasiele beplanning

Loading player...
Finansiële adviseur, Marius Ferreira, verduidelik wat is die hoof aspekte waarvoor mens moet beplan, as jy kyk na perssonlike finasiele beplanning en of daar van die aspekte is wat belangriker is as ander. Hy verduidelik ook of dit nog nodig is om te beplan as jy groepvoordele by die werk kry.
21 Jul 2021 12PM English South Africa Business · Daily News

Other recent episodes