Klanktoets: Hanna Malan reik Afrikaanse enkelsnit uit vanuit Europa

Loading player...
Hanna Malan, ‘n Suid Afrikaanse liedjieskrywer, musiekvervaardiger en sangeres wat tans in Europa woon. Sy gesels met OFM Nights se Renaldo Schwarp oor haar jongste enkelsnit, 'Alle Paaie'.
3 Aug 2021 English South Africa Music · Music Interviews

Other recent episodes

Chloë se "Vinnige Hart" klop voluit vir die Afrikaanse musiek

Chloë maak haar debuut met "Vinnige Hart" 'n opbouende lied oor groei, selfvertroue en die moed om die lewe voluit aan te pak. Geïnspireer deur haar eie ervaring van verandering vertel dit van iemand wat geleer het dat 'n hart wat vinnig vertrou en soms seerkry nie 'n swakheid is…
12 Nov 5 min