Janine gesels met Marlene Freislich oor haar betrokkenheid by Radiokansel, die voordeel van eenheid in die kerk en waarmee sy deesdae besig is by PopUp.
5 Aug 2021 12PM
English
South Africa
Christianity · Christianity
Rom 1:20 sê - Want sy onsigbare dinge kan van die skepping van die wêreld af in sy werke verstaan en duidelik gesien word, naamlik sy ewige krag en goddelikheid, sodat hulle geen verontskuldiging het nie. So vandag gesels met Izak de Villiers Louw oor die bloedluis, en hoe soveel…
Ons motivering vir die oggend kom uit die hart en talente van Jaco Strydom met sy plat op die aarde verstaan van God en sy mense. Vandag se tema: “Praat minder, doen meer.”
We start off with Dr. Chuck Day joining us every Monday morning. He is Associate Pastor at Lewende Woord and today he explains 1 John 3:5 about how God wants to take away your sin, you can stop sinning.
Op 18 April 2026 om 09:00 word vroue genooi na ’n besonderse vroueoggend by Monte De Dios in Pretoria – ’n unieke kultuur- en geloofsbelewenis aangebied deur Maroela Media. Vandag gesels ons met Susan Lombaard uitvoerende hoof van Maroela Media om meer uit te vind oor dié besonderse geleentheid wat…
iono.fm may request cookies to be stored on our device. We use cookies to understand how you interact with us, to enrich and personalise your experience, to enable social media functionality and to provide more relevant advertising. Using the sections below you can customise which cookies we're allowed to store. Note that blocking some types of cookies may impact your experience.