Klanktoets: William Wolf help ander musikante met Droomdag-kompetisie

Loading player...
OFM Nights gesels emt William Wolf oor sy Droomdag-kompetisie en hoe ander plaaslike kunstenaars betrokke kan raak.
12 Aug 2021 English South Africa Music · Music Interviews

Other recent episodes

Chloë se "Vinnige Hart" klop voluit vir die Afrikaanse musiek

Chloë maak haar debuut met "Vinnige Hart" 'n opbouende lied oor groei, selfvertroue en die moed om die lewe voluit aan te pak. Geïnspireer deur haar eie ervaring van verandering vertel dit van iemand wat geleer het dat 'n hart wat vinnig vertrou en soms seerkry nie 'n swakheid is…
12 Nov 5 min