Bande kan ‘blindekol’ wees wanneer dit by versekering kom

Loading player...
Iets wat motoriste dalk mis as dit by versekering kom, is die toestand van hul voertuig se buitebande.

Terwyl dit algemene kennis is dat die bande genoeg loopvlak moet hê om padwaardig te wees, is dit dalk nie so algemeen bekend dat buitebande ’n vervaldatum het nie.

OFM inhoudsbestuurder, Elzette Boucher-Krüger het met met Wynand van Vuuren van King Price Insurance gesels om meer uit te vind.
24 Aug 2021 12PM English South Africa Business · Daily News

Other recent episodes