Benadering tot finasiele beplanning

Loading player...
Finansiële adviseur, Marius Ferreira, verduidelik die verskillende aspekte waarvoor jy moet beplan en waar jy kan begin om te beplan vir jou finansiele toekoms. Hy bespreek ook hoe jy jou persoonlike finansiële beplanningstrategie kan verander om aan jou spesifieke finansiële behoeftes op kort en lang termyn te voldoen.
25 Aug 2021 12PM English South Africa Business · Daily News

Other recent episodes