Tema vir die Dag: Wat as?

Loading player...
Prediker 11:4 AFR 53
As jy heeldag na die wind kyk, sal jy nooit saai nie. En as jy na die wolke kyk, sal jy nooit oes nie.
As mens deur vrees vir die onbekende gestuit word...
31 Aug 2021 6AM English South Africa Christianity · Christianity

Other recent episodes

Dr Chuck Day - I can stop sinning

We start off with Dr. Chuck Day joining us every Monday morning. He is Associate Pastor at Lewende Woord and today he explains 1 John 3:5 about how God wants to take away your sin, you can stop sinning.
13 Apr 1AM 4 min

Susan Lombaard - Gekies

Op 18 April 2026 om 09:00 word vroue genooi na ’n besonderse vroueoggend by Monte De Dios in Pretoria – ’n unieke kultuur- en geloofsbelewenis aangebied deur Maroela Media. Vandag gesels ons met Susan Lombaard uitvoerende hoof van Maroela Media om meer uit te vind oor dié besonderse geleentheid wat…
10 Apr 1AM 9 min