Wat jy nie weet oor die opstel van 'n Testament nie

Loading player...
Nasionale Testamente week vind plaas vanaf 13 - 17 September 2021. Gedurende hierdie week bied prokureurs wat geregistreer is die geleentheid aan die publiek om gratis ‘n testament te laat opstel. Phillip Cilliers van Haasbroek en Boezaart Prokureurs verduidelik vir ons sekere minder bekende aspekte oor testamente.
13 Sep 2021 5AM English South Africa Christianity · Christianity

Other recent episodes

Dr Chuck Day - I can stop sinning

We start off with Dr. Chuck Day joining us every Monday morning. He is Associate Pastor at Lewende Woord and today he explains 1 John 3:5 about how God wants to take away your sin, you can stop sinning.
13 Apr 1AM 4 min

Susan Lombaard - Gekies

Op 18 April 2026 om 09:00 word vroue genooi na ’n besonderse vroueoggend by Monte De Dios in Pretoria – ’n unieke kultuur- en geloofsbelewenis aangebied deur Maroela Media. Vandag gesels ons met Susan Lombaard uitvoerende hoof van Maroela Media om meer uit te vind oor dié besonderse geleentheid wat…
10 Apr 1AM 9 min