Nasionale testamente week

Loading player...
Finansiële adviseur, Marius Ferreira, verduidelik wat presies is ‘n testament en wat sou gebeur as jy te sterwe kom, sonder ‘n testament. Hy bespreek ook wat sou gebeur as jy te sterwe kom met ‘n verouderde testament en wanneeer jy jou testament moet aanpas of opdateer.
15 Sep 2021 12PM English South Africa Business · Daily News

Other recent episodes