Slangseisoen in die Laeveld: Dis wat jy moet weet

Loading player...
Dit is somer en met dit raak slange meer aktief. Soos die gesegde lui is die nie 'n kwessie van of jy dalk met een te doen gaan kry nie, maar eerder wanneer.
Plaaslike slangvanger, Anneke van Schoor het vir Gerhardt vertel wat elke Laevelder van slange moet weet.
17 Sep 2021 Afrikaans South Africa Music · News

Other recent episodes

Misdaadwenke deur Securicon

Callum Mac Pherson van Securicon is terug as gereelde gas op 100.5FM waar hy misdaadwenke en tendense met luisteraars deel.
10 Apr 14 min

Paasnaweek in die wildtuin: Drama, boetes en gelukkige besoekers

SANParke sê die probleem van besoekers wat tydens wildritte in die Krugerwildtuin uit hul voertuie klim neem toe. Die afgelope Paasnaweek is ‘n man met 2-duisend-500-Rand beboet na hy by ‘n leeubesigting naby Krokodilbrug uit sy voertuig geklim het. In video-materiaal wat op sosiale media versprei is maak hy beledigende…
8 Apr 9 min