Klanktoets: Georic Lomas se 'Lentekind'

Loading player...
Die Afrikaanse musiekindustrie loop oor van jong talent wat vars klank na Afrikaanse luisteraars bring. Een van hierdie jong talente is Georic Lomas, wat dalk nog ‘n onbekende naam vir baie mense is maar wat reeds diep spore getrap het.
23 Sep 2021 English South Africa Music · Music Interviews

Other recent episodes

Rocco van Schalkwyk open sy hart met nuwe enkelsnit "Luister Na My Hart"

Die David Gresham Record Company stel met trots Rocco van Schalkwyk se nuutste enkelsnit, "Luister Na My Hart", bekend. Dié opregte Afrikaanse popballade vang daardie beslissende oomblik vas wanneer jy kies om alles te gee vir liefde – selfs wanneer dinge gebroke voel. Die lied bou natuurlik van intieme, kwesbare…
19 May 7 min

Franco ontbloot sy siel – "Kaal Sigarette" en die storie agter die snit

Hy is die stem wat almal laat kop draai, en nou praat hy oor hoe hierdie nuwe enkelsnit sy diepste binnekant blootlê. In gesprek met ons gesels Franco oor sy atmosferiese nuwe single "Kaal Sigarette" – 'n rou, edgy klank wat indie-energie meng met die verlore gevoel van 'n verhouding…
14 May 6 min