Plaaslike bekendes sê 'genoeg is genoeg' vir kuberboelies

Loading player...
‘n Nuwe kykNET advertensieveldtog wil die kollig plaas op onaangename boelies op sosiale media, in ‘n poging om ‘n gesonder sosiale media omgewing te skep – veral teenoor al ons plaaslike akteurs, aanbieders en musikante.
13 Oct 2021 12PM English South Africa Leisure · Music

Other recent episodes