Finansiele behoefte bepaling vir risiko versekering

Loading player...
Finansiële adviseur, Marius Ferreira, verduidelik watter faktore speel ‘n rol wanneer jy jou behoeftes vir risiko versekering wil bepaal. Hy bespreek ook watter faktore of gebeurtenisse jou risiko behoeftes sal beinvloed en wat jy kan doen as jy nie al die dekking volgens jou behoefte bepaling kan bekostig nie.
13 Oct 2021 12PM English South Africa Business · Daily News

Other recent episodes