Stof jou geloof bietjie af - Jannie Kriel

Loading player...
Woord Sonder Grense Mannebediening se saalbyeenkomste by Choose Life Church *(CLC)* vind plaas op Dinsdae oggende vanaf 6:00 tot 7:00 by *CLC* se saal. Die Manne Bediening *DIGITAAL* se *Zoom* byeenkomste word gefasiliteer tesame, en op dieselfde tyd, as die saalbyeenkoms. Julle word vriendelik uitgenooi om by een van die twee byeenkomste in te skakel. Nooi gerus 'n boeta of vriend om saam met ons deel te neem aan die byeenkomste. Julle is welkom om jul gebedsversoeke ook betyds aan ons deur te stuur sodat ons dit in ons netwerk kan deurgee en saam daavoor kan bid.
15 Oct 2021 12AM Afrikaans South Africa Religion & Spirituality · Christianity

Other recent episodes

Woord Sonder Grense | 9 Junie 2026 | Derick de Klerk

y word vriendelik uitgenooi na die Woord Sonder Grense (WSG) Manne Bediening se byeenkoms by Choose Life Church (CLC) se saal op Dinsdae oggende vanaf 6:00 tot 7:00. Die WSG Manne Bediening byeenkomste word LEWENDIG UITGESAAI op YouTube, vir die manne wat nie fisies kan bywoon nie. Ons spreker is…
9 Jun 5AM 42 min

Woord Sonder Grense | 2 Junie 2026 | Prof Theo Burger

y word vriendelik uitgenooi na die Woord Sonder Grense (WSG) Manne Bediening se byeenkoms by Choose Life Church (CLC) se saal op Dinsdae oggende vanaf 6:00 tot 7:00. Die WSG Manne Bediening byeenkomste word LEWENDIG UITGESAAI op YouTube, vir die manne wat nie fisies kan bywoon nie. Ons spreker is…
4 Jun 5AM 35 min

"Ek bid nie vir die wêreld nie" - Past Danie van Zyl

Jy word vriendelik uitgenooi na die Woord Sonder Grense (WSG) Manne Bediening se byeenkoms by Choose Life Church (CLC) se saal op Dinsdae oggende vanaf 6:00 tot 7:00. Die WSG Manne Bediening byeenkomste word LEWENDIG UITGESAAI op YouTube, vir die manne wat nie fisies kan bywoon nie. Ons spreker is…
26 May 4AM 45 min