Finansiele implikasies as jy jou werk verander

Loading player...
Finansiële adviseur, Marius Ferreira, verduidelik hoe beinvloed die verandering van jou werk jou finansiele beplanning as jy jou werk verander en verduidelik waar jy al die inligting van jou groeps voordele kan keer. Hy bespreek ook wat is die moontlike nagevolge as jy nie jou persoonlike dekking hersien wanneer jy jou werk verander nie.
21 Oct 2021 1PM English South Africa Business · Daily News

Other recent episodes