Gesondheidsake - 4 Augustus 2021 - Reinet Saunders Flordis SFI

Loading player...
Reinet Saunders - Flordis SFI - Risiko - voordeel verhouding van medisyne – wat is dit en kan dit verbeter word? Ons gesels oor die risiko-voordele balans van medisyne en dat dit ‘n belangrike oorweging is veral met chroniese medisyne. So terwyl chroniese medikasie groot voordele kan inhou, is daar ook moontlike risikos. Jy het genoem voor die musiekbreek dat Flordis SFI produkte het om sulke risikos te help bestuur?
4 Aug 2021 Afrikaans South Africa Health & Fitness · Alternative Health

Other recent episodes

Gesondheidsake: Vitamiene, Minerale & Jou Liggaam - 01 April 2026

Ons liggaam werk soos ’n fyn ingestelde orkes – en vitamiene en minerale is die sleutel tot balans en goeie funksionering. 💡 In hierdie gesprek kyk ons na: Brein & senuweestelsel – B-vitamiene vir energie, fokus en gemoed Hart & bloedvate – Magnesium en Omega-3 vir ’n gesonde hart Immuunstelsel…
3 Apr 13 min

Gesondheidsake: 🧴 Jou vel vertel ’n storie 04 Maart 2026

Hierdie week in Gesondheidsake gesels Christine van The Local Choice Hartenbos Apteek oor hoekom jou vel dikwels ’n teken is van wat binne-in jou liggaam aangaan. Aknee, rooiheid, droë vel of selfs bros naels kan soms verband hou met hormone, inflammasie, voedingstekorte of stres. Daarom moet ons nie net vra…
5 Mar 12 min