Gesondheidsake - 10 November 2021 - Reinet Saunders Flordis SFI + Kompetisie

Loading player...
Sat vir beurtkrag? Hou jou breinkrag aangeskakel in al jou lewensfases.
Die jaar is op sy kop, Desember is om die draai en ek sien van die winkels pak hulle kersprodukte en versierings al uit. Intussen bly die op en af vlakke van Grendel beperkings of fases van beurtkrag ons lewens versuur. Wat ‘n frustrasie, veral met die matrieks wat nou eindeksamen skryf en kort-kort saans sonder krag sit.
Onthou Equazen eyeq is nie ‘n quick fix nie, dit word ingebou in die wande van breinselle en senuweeselle en neem tyd om opgeneem te word en die kortsluitings in die breinbane minder te maak. Equazen het ook ‘n spesiale Superhero kompetisie aan die gang – in elke Equazen kapsule of koubare Chews botteltjie is een van 5 superhero stickers. Versamel al 5, laai die inskryfvorm af op die Flordis webtuiste -www.flordis.co.za, stuur dit na die aangeduide adres en staan ‘n kans om R100 000 prysgeld los te slaan.
11 Nov 2021 Afrikaans South Africa Health & Fitness · Alternative Health

Other recent episodes

Gesondheidsake: Vitamiene, Minerale & Jou Liggaam - 01 April 2026

Ons liggaam werk soos ’n fyn ingestelde orkes – en vitamiene en minerale is die sleutel tot balans en goeie funksionering. 💡 In hierdie gesprek kyk ons na: Brein & senuweestelsel – B-vitamiene vir energie, fokus en gemoed Hart & bloedvate – Magnesium en Omega-3 vir ’n gesonde hart Immuunstelsel…
3 Apr 13 min

Gesondheidsake: 🧴 Jou vel vertel ’n storie 04 Maart 2026

Hierdie week in Gesondheidsake gesels Christine van The Local Choice Hartenbos Apteek oor hoekom jou vel dikwels ’n teken is van wat binne-in jou liggaam aangaan. Aknee, rooiheid, droë vel of selfs bros naels kan soms verband hou met hormone, inflammasie, voedingstekorte of stres. Daarom moet ons nie net vra…
5 Mar 12 min