Nedbank Landboudienste - Transformasie in Landbou

Loading player...
Die OFM Sake-Uur verwelkom met trots Nedbank Landboudienste as borg van die program. Ons gaan oor die volgende aantal weke hoor van kenners op verskeie gebiede ondermeer: transformasie, besigheidsgroei, volhoubaarheid, klimaatsveerkragtigheid, en digitale en e-handel. OFM Inhoudsbestuurder, Elzette Boucher-Krüger het met die Funksionele Hoof Landbou – Nedbank verhoudingskanale, Daneel Rossouw, gesels om meer uit te vind oor die instansie se planne vir transformasie in landbou.
24 Jan 2022 12AM English South Africa Business · Daily News

Other recent episodes