#DateAPuma: Lucky Dlepu

Loading player...
Hierdie Valentynsdag kan jy die geleentheid kry om saam met ‘n Pumas-speler op ‘n afspraak te gaan.
Lucky Dlepu is een van ses jong spelers wat graag dié dag van romanse met 'n Laeveldse nooi te spandeer.
Dié 22-jarige skrumskakel is oorspronklik van Kaapstad.
As jy dink julle twee kan dalk net kliek, stuur vir ons ‘n WhatsApp-stemboodskap na die ateljee (061-496-4323) waarin jy ons 'n bietjie meer van jouself vertel. Merk dit met die hitsmerk #DateAPuma en jy kan die gelukkige wenner wees van 'n afspraak vol bederf.
3 Feb 2022 Afrikaans South Africa Music · News

Other recent episodes

Misdaadwenke deur Securicon

Callum Mac Pherson van Securicon is terug as gereelde gas op 100.5FM waar hy misdaadwenke en tendense met luisteraars deel.
10 Apr 14 min

Paasnaweek in die wildtuin: Drama, boetes en gelukkige besoekers

SANParke sê die probleem van besoekers wat tydens wildritte in die Krugerwildtuin uit hul voertuie klim neem toe. Die afgelope Paasnaweek is ‘n man met 2-duisend-500-Rand beboet na hy by ‘n leeubesigting naby Krokodilbrug uit sy voertuig geklim het. In video-materiaal wat op sosiale media versprei is maak hy beledigende…
8 Apr 9 min