Nedbank Landboudienste - Volhoubaarheid en klimaatsverandering

Loading player...
“Om groen te gaan” is nie net 'n leefstylneiging nie, dit is deurslaggewend vir volhoubaarheid in die landbou. OFM-inhoudredakteur, Elzette Boucher-Krüger, kom meer te wete by Daneel Rossouw, Funksionele Hoof Landbouverhoudingskanale by Nedbank.
21 Feb 2022 5AM English South Africa Business · Daily News

Other recent episodes