Sluit aan by die Ons stad van Mbombela-inisiatief

Loading player...
Die "Our city of Mbombela" beoog om die hele munisipale area skoner, mooier en veiliger te maak deur inwoners en plaaslike sakeondernemings daarin te ondersteun.
Sandra Jacobs, president van die Kruger-Laeveld-Sakekamer, sê die inisiatief het ten doel om organisasies wat hulself reeds daarvoor beywer, asook individue wil 'n verskil wil maak, te sterk in hul bydraes.
Sy verduidelik presies hoe dit werk.
23 Feb 2022 Afrikaans South Africa Music · News

Other recent episodes

Misdaadwenke deur Securicon

Callum Mac Pherson van Securicon is terug as gereelde gas op 100.5FM waar hy misdaadwenke en tendense met luisteraars deel.
10 Apr 14 min

Paasnaweek in die wildtuin: Drama, boetes en gelukkige besoekers

SANParke sê die probleem van besoekers wat tydens wildritte in die Krugerwildtuin uit hul voertuie klim neem toe. Die afgelope Paasnaweek is ‘n man met 2-duisend-500-Rand beboet na hy by ‘n leeubesigting naby Krokodilbrug uit sy voertuig geklim het. In video-materiaal wat op sosiale media versprei is maak hy beledigende…
8 Apr 9 min